Wat van 'n stukkie vetkoek? Bitterkomix en vetkoek as satire
DOI:
https://doi.org/10.17159/Abstract
Reeds sedert die sestigerjare beleef die VSA die ‘comix’-fenomeen wat die ondermyning van die konvensionele strokiesverhaal bewerkstellig het. Dié nuwe grafiese novelles is subversief, skep ander rolmodelle en skok lesers deur middel van humor, seks en geweld. Die eg-postmoderne kunsvorm word in SA deur die kontroversiële Bitterkomix verteenwoordig.
