Dekonstruktivisme en tipografie

Authors

  • Jeanne Van Eeden Department of Visual Arts, University of Pretoria
  • Charles Gräbe Department of Visual Arts, University of Pretoria

DOI:

https://doi.org/10.17159/

Abstract

lngrypende veranderinge in benaderings tot tipografie, tipografiese ontwerp en grafiese uitleg het die afgelope paar dekades ingetree wat grotendeels met die breër verskuiwing vanaf Modernisme na Postmodernisme ooreenstem. Modernistiese tipografie het aan spesifieke ideologiese, stilistiese en estetiese vereistes voldoen, maar daar word beweer dat daardie aspekte tekort skiet aan hedendaagse behoeftes van sekere ontwerpers en lesers. Die belangrikste beginsels van Modernistiese teenoor Postmodernistiese tipografie word in hierdie stuk ondersoek, met spesifieke verwysing na die huidige Suid-Afrikaanse konteks.

Downloads

Published

1994-12-17

Issue

Section

Articles