Houston, we have a problem! Gaps, glitches and gremlins in recent amendments to the law of civil procedure pertaining to the magistrates’ courts

Authors

  • David Hulme
  • Stephen Peté

DOI:

https://doi.org/10.17159/

Abstract

Die tempo van verandering op die gebied van siviele prosesreg het onlangs toegeneem. Grootskaalse verandering gaan egter dikwels gepaard met verwarring en ontwrigting. Merkwaardige veranderinge aan die struktuur en funksionering van die land se landdroshowe het onlangs ’n reeks “gapings, glipsies en goggas” tot gevolg gehad. Die aard en omvang van hierdie “gapings, glipsies en goggas” dui op ’n kommerwekkende ontwikkeling, naamlik dat onvoldoende sorg en aandag geskenk blyk te word gedurende die proses van wetsontwerp en opstel van regulasies. Indien dit nie aangespreek word nie, mag die verskeie probleme waarop hierdie artikel dui, selfs die toekomstige vlot transformasie van die Suid-Afrikaanse regstelsel verhinder.

Downloads

Published

2025-05-20