Re-visioning space, justice and belonging in the capital city of Pretoria/Tshwane
’n Herbeskouing van Ruimte, Geregtigheid en Tuiste in Pretoria/Tshwane as Hoofstad
DOI:
https://doi.org/10.17159/Abstract
Die hoofoogmerk van hierdie artikel is om tentatief te besin oor die moontlikhede van ’n herbeskouiïng van ruimte, geregtigheid en tuiste in Pretoria/Tshwane as hoofstad. Ten einde hierdie oogmerk aan te spreek fokus ek op drie kwessies: eerstens die nodigheid vir ’n teoretiese omgaan en intervensie in die proses van herskouiïng. Die opvatting soos geformuleer deur Henri Lefebvre, naamlik die ‘reg op die stad’ is sentraal tot meeste werk aangande die stad en onderlê al vier artikels wat volg op hierdie een. Tweedens beskou ek die benaderings van Hannah Arendt en Jacques Ranciere ten einde die reg op die stad te herbedink en derdens betrek ek idees aangaande herbeskouiïng, herbetowering en die verbeelding. Hierdie artikel asook die vier artikels wat hierop volg is navorsing voortvloeiend uit die “Capital Cities” Institusionele Navorsings Tema van die Universiteit van Pretoria.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2025 Karin van Marle

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
This work is licensed under a