Law and the city: Keeping the poor on the margins
Die Reg en die Stad: Om Armes op die Marge te Hou
DOI:
https://doi.org/10.17159/Abstract
In hierdie artikel ontleed ek die Tswelopele beslissing van die Hoogste Hof van Appèl en die Schubart Park beslissing van die Grondwetlike Hof ten einde sommige van die kompleksiteite van die verhouding tussen die reg en armoede te illustreer. Ek fokus spesifiek op die keuse van die twee howe om direk op die Grondwet te steun eerder as op toepaslike gemenereg en op die wyse waarop daar in die twee beslissings met die feite omgegaan is. Ek wys uit dat beide hierdie aspekte van die beslissings, ten spyte van die positiewe praktiese uitkomste in die sake vir arm mense, die heersende ideologies-gelaaide siening van arm mense as anders, of abnormaal onderskraag en bevestig en so saamwerk in ’n ideologiese projek van depolitisering van armoede.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2025 Danie Brand

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
This work is licensed under a