Tshwane 2055 and the (im)possibility of spatial justice
Tshwane 2055 en die (On)moontlikheid van Ruimtelike Geregtigheid
DOI:
https://doi.org/10.17159/Abstract
Die Tshwane 2055 beleidsdokument bevat verskeie verwysings na ruimtelike geregtigheid. Deur te steun op die werk van Henri Lefebvre en Doreen Massey verskaf die artikel ’n inhoud aan die konsep van ruimtelike geregtigheid en reageer daardeur op Philippopoulos-Mihalopoulos se kritiek dat ruimtelike geregtigheid onvoldoende teoretiese grondslag het en nie bloot kan dui op geregtigheid binne ruimtes nie. Teen die agtergrond van hierdie teorieë, tesame met die uitkoms en nadraai van die Schubart Park beslissing, is die sentrale argument dat Tswhane 2055 beide die moontlikheid en onmoontlikheid van ruimtelike geregtigheid inhou. Die UN-HABITAT verslag van die verenigde nasies en Joburg 2030 dien as voorbeelde van die spanning tussen stedelike opknapping-oogmerke en geregtigheid.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2025 Isolde de Villiers

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
This work is licensed under a